Looking for Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188 at emslearn.sun.ac.za.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
In an investigation of three banks in South Africa, ten analysts were asked to indicate the risk of one of the banks to become insolvent as ‘low’, ‘medium’ or ‘high’. The following excerpt from the data is given to you. From this we can, for example, see the evaluation of Bank 1 was allocated to analysts 1, 2, 8, and 10 and that analyst 8 deemed the risk to be low, while the other three deemed it to be high.
/
In ’n ondersoek van drie banke in Suid-Afrika is tien analiste gevra om een van die banke se risiko om insolvent te raak, as ‘laag’, ‘medium’ of ‘hoog’ aan te dui. Die volgende uittreksel uit die data word aan u gegee. Hieruit kan ons byvoorbeeld sien dat die evaluering van Bank 1 aan analiste 1, 2, 8 en 10 toegeken is, en dat analis 8 die risiko as laag beskou het, terwyl die ander drie die risiko as hoog beskou het.
| Analis/ Analyst | Risiko/ Risk | Bank / Bank |
| 1 | hoog / high | 1 |
| 2 | hoog / high | 1 |
| 3 | medium | 3 |
| 4 | medium | 2 |
| 5 | medium | 3 |
| 6 | laag / low | 3 |
| 7 | medium | 2 |
| 8 | laag / low | 1 |
| 9 | hoog / high | 2 |
| 10 | hoog / high | 1 |
18. The variable Risk is an example of / Die veranderlike Risiko is ’n voorbeeld van
Which one of the following is more likely a parameter than a statistic?
/
Watter een van die volgende is eerder ‘n parameter as ‘n steekproefstatistiek?
The severity of side effects experienced by patients while being treated with a particular medicine is under study. The severity is measured on the scale: none, mild, moderate, severe, very severe. The variable of interest is
/
Die felheid van die newe-effekte deur pasiënte ervaar terwyl onder behandeling met ‘n spesifieke medikasie word ondersoek. Die felheid word gemeet op die skaal: geen, lig, matig, hewig, uiters hewig. Die veranderlike van belang is
Which one of the following statements is incorrect?
/
Watter een van die volgende stellings is foutief?
Which one of the following is not an aim of descriptive statistics?
/
Watter een van die volgende is nie ‘n doelwit van beskrywende statistiek nie?
A summary measure describing a characteristic of the population is called a
/
‘n Opsommende maatstaf wat ‘n eienskap van die populasie beskryf is ‘n
Suppose the total monetary value of sales on N = 5500 invoices is R1 500 000 and that a number of invoices must be selected according to a probability proportional to size (PPS) selection process. Suppose we determine that n = 15 invoices are to be selected.
/
Gestel die totale monetêre waarde van verkope van N = 5500 fakture is R1 500 000 en dat ʼn aantal fakture volgens ʼn waarskynlikheid ewekansig aan grootte (WEG) seleksie-proses getrek moet word. Gestel ons bepaal dat n = 15 fakture geselekteer moet word.
Invoice / Faktuur | Monetary Value (R) / Monetêre Waarde | Accumulated Value (R) / Geakkumuleerde Waarde | Interval Values / Interval Waardes | 7-Digit Random Numbers / 7-Syfer Ewekansige Getalle |
1 | 1750 | |||
2 | 3400 | |||
3 | 2200 | |||
4 | 5725 | |||
5 | 500 | |||
6 | 620 | |||
7 | 12300 | |||
8 | 1735 | |||
ens. / etc | ens. / etc | ens. / etc | ens. / etc | ens. / etc |
Suppose the first six 7-digit numbers are 0005410, 0013247, 0013522, 0020115, 0020719, and 0027469. Given the information above, complete the table and indicate which invoices will be included in the sample.
/
Gestel die eerste ses 7-syfergetalle is 0005410, 0013247, 0013522, 0020115, 0020719 en 0027469. Gegewe die bogenoemde inligting, voltooi die tabel en dui aan watter fakture in die steekproef ingesluit sal word.
A parameter
/
'n Parameter
Which one of the following sampling techniques is an example of probability sampling?
/
Watter van die volgende steekproefnemingstegnieke is ʼn voorbeeld van waarskynlikheidsteekproefneming?
Suppose the total monetary value of sales on N = 5500 invoices is R1 500 000 and that a number of invoices must be selected according to a probability proportional to size (PPS) selection process. Suppose we determine that n = 15 invoices are to be selected.
/
Gestel die totale monetêre waarde van verkope van N = 5500 fakture is R1 500 000 en dat ʼn aantal fakture volgens ʼn waarskynlikheid ewekansig aan grootte (WEG) seleksie-proses getrek moet word. Gestel ons bepaal dat n = 15 fakture geselekteer moet word.
Invoice / Faktuur | Monetary Value (R) / Monetêre Waarde | Accumulated Value (R) / Geakkumuleerde Waarde | Interval Values / Interval Waardes | 7-Digit Random Numbers / 7-Syfer Ewekansige Getalle |
1 | 1750 | |||
2 | 3400 | |||
3 | 2200 | |||
4 | 5725 | |||
5 | 500 | |||
6 | 620 | |||
7 | 12300 | |||
8 | 1735 | |||
ens. / etc | ens. / etc | ens. / etc | ens. / etc | ens. / etc |
If the PPS selection method is used to choose invoices from this population, calculate the probability that Invoice 7 is the first invoice selected. Assume that the random numbers are not ordered from smallest to largest.
/
Indien die WEG seleksie-proses gebruik word om fakture uit hierdie populasie te selekteer, bereken die waarskynlikheid dat Faktuur 7 eerste geselekteer word. Neem aan dat die ewekansige getalle nie van klein na groot gerangskik word nie.