Looking for Information systems / Inligtingstelsels - 112 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for Information systems / Inligtingstelsels - 112 at emslearn.sun.ac.za.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_10:
Hoeveel selle in kolom K vertoon die woord "Apply"? Verksaf slegs die numeriese waarde, sonder enige desimale.
This question refers to worksheet DB_10:
How many cells in column K displays the word "Apply"? Only provide the numerical value, without any decimals.
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_7:
Wat is die totale waarde van selle N2:N50? Verskaf slegs die numeriese waarde, afgerond tot twee desimale, sonder enige spasies or Rand tekens. Skei heelgetalle en desimale met behulp van 'n punt, bv. 12.34
This question relates to worksheet DB_7:
What is the total value of cells N2:N50? Only provide the numerical value, rounded to two decimals, without any spaces or Rand signs. Separate whole numbers and decimals with the help of a full stop, e.g. 12.34
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_7:
Wat is die gemiddelde waarde van selle M2:M50? Verskaf slegs die numeriese waarde, afgerond tot twee desimale, sonder enige spasies or Rand tekens. Skei heelgetalle en desimale met behulp van 'n punt, bv. 12.34
This question relates to worksheet DB_7:
What is the average value of cells M2:M50? Only provide the numerical value, rounded to two decimals, without any spaces or Rand signs. Separate whole numbers and decimals with a full stop, e.g. 12.34
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_7:
Hoeveel verskillende voorraaditems moet gekoop word volgens die inskrywings in kolomme J, K en L? Verskaf slegs die numeriese waarde. /
This question relates to worksheet DB_7:
How many different inventory items should be bought according to the entries in columns J, K and L? Only provide the numeric value.
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_6:
Wat is die gemiddelde waarde van die afwyking in kolom K van die werksblad DB_6 nadat u Vraag 4 voltooi het? Verskaf slegs die numeriese waarde, afgerond tot die naaste rand (maw sonder enige desimale), sonder enige R-teken en sonder enige plus of minus vooraan (maw die absolute waarde). /
This question relates to worksheet DB_6:
What is the average value of the deviation in column K of the worksheet DB_6 after your have completed Question 4? Only provide the numerical value, rounded to the nearest rand (no decimals), without any R-sign and without any plus or minus sign (only the absolute value).
Wat sal die antwoord van die volgende formule wees (soos wat dit in Excel sal vertoon)? /
What would the answer displayed in Excel be for the following formula?
=and(or(9-8=1,10+2=15),or(1+1=2,5-2=9))
Wat sal die antwoord van die volgende formule wees (soos wat dit in Excel sal vertoon)? /
What would the answer displayed in Excel be for the following formula?
=or(and(5>2,3+5=8),and(1+1=20,5-2=3))