logo

Crowdly

Browser

Add to Chrome

Science in Context / Wetenskap in Konteks - 179

Looking for Science in Context / Wetenskap in Konteks - 179 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for Science in Context / Wetenskap in Konteks - 179 at stemlearn.sun.ac.za.

Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!

The pressure on a very small object is given as 0.039 mN mm-2 (i.e. 0.039 milliNewtons per square millimeter). Convert this to SI units of Newtons per square meter (N m-2). 1 N = 1000 mN. 1 m = 1000 mm. (Choose appropriate units from the drop-down menu. Use a full stop and not a comma for your decimal point. Do not use scientific notation.)

Die druk op 'n baie klein voorwerp word gegee as 0.039 mN mm-2 (d.w.s. 0.039 milliNewton per vierkante millimeter). Skakel dit om na SI-eenhede van Newton per vierkante meter (N m-2). 1 N = 1000 mN. 1 m = 1000 mm. (Kies toepaslike eenhede van die aftreklys. Gebruik 'n punt vir jou desimale teken en nie 'n komma nie. Moenie wetenskaplike notasie gebruik nie.)

View this question

A fast-growing water plant covers 9.2 mof the surface of a pond in 9.7 days. Calculate the growth in square millimetres (mm)2 per second. (Choose appropriate units from the drop-down menu. Use a full stop and not a comma for your decimal point. Do not use scientific notation.)

'n soort Waterplant wat vinnig groei, dek 9.2 m2 van die oppervlak van 'n dam binne 9.7 dae. Bereken die groei in vierkante millimeter (mm)2 per sekonde. (Kies toepaslike eenhede van die aftreklys. Gebruik 'n punt vir jou desimale teken en nie 'n komma nie. Moenie wetenskaplike notasie gebruik nie.)

 

View this question

The density of a liquid is 0.60 g/cm3. The density of the liquid in kg/m3 is: / Die digtheid van `n vloeistof is 0.60 g/cm3. Die digtheid van die vloeistof in kg/m3 is:                                     

0%
0%
0%
0%
View this question

A snail crawls a distance of  0.10 km in 1.0 days. Calculate the speed of the snail in centimeters per second. (Choose appropriate units from the drop-down menu. Use a full stop and not a comma for your decimal point. Do not use scientific notation.)

A slak kruip 'n afstand van 0.10 km in 1.0 dae. Bereken die snelheid van die slak in sentimeter per sekonde. (Kies toepaslike eenhede van die aftreklys. Gebruik 'n punt vir jou desimale teken en nie 'n komma nie. Moenie wetenskaplike notasie gebruik nie.)

View this question

If a volume of 800 litres of rain falls on 151 square metres of land, calculate the volume (in litres) of rain to fall on 14.8 square metres. Assume the rainfall is evenly distributed across the land. Give your answer to one decimal place. Use a full stop and not a comma for your decimal place: e.g. 10.2 is correct.   10,2 is incorrect (just numerical answer, no units)

As 'n volume van 800 liter reën op 'n oppervlak van 151 vierkante meter val, bereken die volume reën (in liter) wat op 14.8 vierkante meter sal val. Gestel die reënval is eweredig oor die oppervlak versprei. Gee jou antwoord tot een desimale plek.  Vir jou desimale punt gebruik 'n punt en nie 'n komma nie: bv. 10.2 is korrek. 10,2 is verkeerd. (net numeriese antwoord, geen eenheid)

View this question

Substance A has a density of 672 kg m-3. Substance B has a density of 212 kg m-3. What mass (in kg) of Substance B will have the same volume as 80.7 kg of Substance A. Answer to one decimal place. Use a full stop and not a comma for your decimal point: e.g. 10.2 is correct.   10,2 is incorrect. (just numerical answer, no units)

 Stof A het 'n digtheid van 672 kg m-3. Stof B het 'n digtheid van 212 kg m-3. Watter massa (in kg) van Stof B sal dieselfde volume hê as 80.7 kg Stof A. Antwoord tot een desimale plek. Vir jou desimale punt gebruik 'n punt en nie 'n komma nie: bv. 10.2 is korrek. 10,2 is verkeerd. (net numeriese antwoord, geen eenhede)

 

View this question

Assume you have a long metal pole. You cut off a length of 1.2 meters from the pole and find that piece has a mass of 13 kilograms. Calculate the mass (in kg) of 15.6 meters of this pole. Give your answer to one decimal place. Use a full stop and not a comma for your decimal point: e.g. 10.2 is correct.   10,2 is incorrect. Choose appropriate units from the drop-down menu.

Gestel jy 'n lang metaalpaal het. Jy sny 'n lengte van 1.2 meter van die paal af en vind daardie stuk 'n massa van 13 kilogram het. Bereken die massa (in kg) van 15.6 meter van hierdie paal. Gee jou antwoord tot een desimale plek. Vir jou desimale punt gebruik 'n punt en nie 'n komma nie: bv. 10.2 is korrek. 10,2 is verkeerd. Kies toepaslike eenhede van die aftrek lys.

View this question

Your younger brother is doing his Gr. 8 homework. He is trying to calculate the density of a particular type of wood. He is told that 10 cubic metres (i.e. 10 m3 ) of this type of wood has a mass of 4 kg. He divides the 10 by the 4 to get a value of 2.5. Which of the following statements about the number  are correct?

Jou jonger broer doen sy Gr. 8 huiswerk. Hy probeer om die digtheid van 'n spesifieke tipe hout te bereken. Hy word gesê dat 10 kubieke meter (d.w.s. 10 m3) van hierdie tipe hout 'n massa van 4 kg het. Hy deel die 10 met 4 om 'n antwoord  van 2.5 te kry. Watter van die volgende stellings oor die getal 2.5 is korrek?

View this question

A sound speaker emits a sound wave of power 60 W (i.e. 60 J s-1)  from the middle of a square room. Calculate the time (in seconds) it will take to emit 480 Joules of energy. Give your answer to one decimal place. Use a full stop and not a comma for your decimal point: e.g. 10.2 is correct.   10,2 is incorrect. Choose the correct units from the drop-down menu.

ʼn Luidspreker stuur 'n klankgolf met drywing 60 W (i.e. 60 J s-1 uit die middel van 'n vierkantige kamer. Bereken die tyd (in sekondes) wat dit sal neem om 480 Joules energie uit te stuur. Gee jou antwoord tot een desimale plek.  Vir jou desimale punt gebruik 'n punt en nie 'n komma nie: bv. 10.2 is korrek. 10,2 is verkeerd. (net numeriese antwoord, geen eenheid)

View this question

Welcome to this quizon ratios! This quiz forms part of an ongoing research study. In order to use your quiz mark as an anonymous data point in this research project we require your consent. You will remain anonymous; your name will not appear anywhere in the final presentation of this project. Giving your consent is entirely voluntary. (Note that even if you do not provide consent, you must still complete the quiz to obtain your quiz mark). If you are happy for your quiz mark to be used as an anonymous data point, please write your name and surname in the space below 

 

Welkom by hierdie quiz! Hierdie quiz vorm deel van 'n deurlopende navorsingstudie. Om jou vasvrapunt as 'n anonieme datapunt in hierdie navorsingsprojek te gebruik, benodig ons jou toestemming. Jy sal anoniem bly; jou naam sal nêrens in die finale aanbieding van hierdie projek verskyn nie. Om jou toestemming te gee is heeltemal vrywillig. (Let daarop dat as jy nie toestemming gee nie, moet jy nogsteeds die quiz voltooi om jou quiz punt te kry). As jy bly is om jou quizpunt as 'n anonieme datapunt te gebruik word, skryf asseblief jou naam en van in die spasie hieronder

 

By writing my name and surname below I give my consent for my quiz mark to be used as an anonymous data point in this research study. 

Deur my naam en van hieronder te skryf, gee ek my toestemming dat my vasvrapunt as 'n anonieme datapunt in hierdie navorsingstudie gebruik kan word:

 

View this question

Want instant access to all verified answers on stemlearn.sun.ac.za?

Get Unlimited Answers To Exam Questions - Install Crowdly Extension Now!

Browser

Add to Chrome