Looking for Science in Context / Wetenskap in Konteks - 179 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for Science in Context / Wetenskap in Konteks - 179 at stemlearn.sun.ac.za.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
The graph of is sketched in a dotted line in the sketches below. Select from the sketches below (labelled A, B, C, D) the most accurate graph for the function .
Die grafiek van is geskets as 'n onderbroke lyn in die sketse onder. Kies van die sketse onder (gemerk A, B, C, D) die mees akkurate grafiek vir die funksie .
The graph of is sketched as a dotted line in the sketches below. Select from the sketches below (labelled A, B, C, D) the most accurate graph for the function .
Die grafiek van is geskets as 'n onderbroke lyn in die sketse onder. Kies van die sketse onder (gemerk A, B, C, D) die mees akkurate grafiek vir die funksie .
Your friend kicks a soccer ball from the ground up to you where you are standing on the balcony of a building. The trajectory of the ball is sketched in blue, and is described (to good approximation) by a quadratic function , where is the height of the ball and its horizontal position. Let us choose the and axes as sketched in red, with their origin at the position where your friend kicked the ball. Without doing any calculations, just by looking at the sketched trajectory (which is an graph), choose the correct statement about the values of , and respectively.
Jou vriend skop 'n sokkerbal van die grond af op na jou toe weer jy op die balkon van 'n gebou staan. Die trajek van die bal is geskets in blou, en word (as goeie benadering) beskryf deur 'n kwadratiese funksie , waar die hoogte van die bal en sy horisontale posisie is. Ons kies die en die asse soos in rooi geskets, met hulle oorsprong by die posisie waar jou vriend die bal geskop het. Sonder om enige berekeninge te doen, deur net na die trajek te kyk (wat 'n grafiek is), kies die korrekte stellings oor die waardes van , en onderskeidelik.
Select from the sketches below (labelled A, B, C, D) the most accurate graph for the following function, where and are constants.
Kies van die grafieke onder (gemerk A, B, C, D) die mees akkurate grafiek vir die volgende funksie, waar en konstantes is.
Select from the sketches below (labelled A, B, C, D) the most accurate graph for the following function:, where and are constants.
Kies van die grafieke onder (gemerk A, B, C, D) die mees akkurate grafiek vir die volgende funksie:, waar en konstantes is.
Select from the graphs below (labelled A, B, C, D) the most accurate graph for the following function: for negative and positive.
Kies van die grafieke onder (gemerk A, B, C, D) die mees akkurate grafiek vir die volgende funksie: vir negatief en positief.
Select from the sketches below (labelled A, B, C, D) the most accurate graph for the following function:
for positive and negative.
Kies van die grafieke onder (gemerk A, B, C, D) die mees akkurate grafiek vir die volgende funksie: vir positief en negatief
The density of an object is inversely proportional to the volume of the object. The proportionality constant has a positive value.Which one of the graphs below (labelled A, B, C, D) represents the relation between and best?
Die digtheid van 'n voorwerp is omgekeerd eweredig is aan die volume van die voorwerp. Die eweredigheidskonstante het 'n positiewe waarde.Watter een van die grafieke (gemerk A, B, C, D) verteenwoordig die verband tussen en die beste?
The density of an object is directly proportional to the mass of the object. The proportionality constant has a positive value.Which one of the graphs below (labelled A, B, C, D) represents the relation between and best?
Die digtheid van 'n voorwerp is direk eweredig is aan die massa van die voorwerp. Die eweredigheidskonstante het 'n positiewe waarde.Watter een van die grafieke (gemerk A, B, C, D) verteenwoordig die verband tussen en die beste?
Solve the equation for . Choose the correct answer.
Los die vergelyking op vir . Kies die korrekte antwoord.