✅ The verified answer to this question is available below. Our community-reviewed solutions help you understand the material better.
Die pendeltreine in Europa is gebaseer op ʼn eerlikheidsisteem. Daar word van pendelaars verwag om kaartjies te koop voor hulle op die trein klim. Slegs ʼn klein aantal passasiers sal op die trein gekontroleer word vir kaartjies. Veronderstel ʼn ewekansige steekproef van 400 pendelaars word gekies en dat 68 van hulle nie kaartjies gekoop het nie. Konstrueer ʼn 95% vertrouensinterval vir die proporsie van alle pendelaars wat nie kaartjies koop nie. / Commuter trains in Europe operate on an honour system. Commuters are expected to buy tickets before boarding a train. Only a small number of people will be checked on the train to see whether they bought a ticket or not. Suppose a random sample of 400 commuters was chosen and 68 of them had failed to buy a ticket. Construct a 95% confidence interval for the proportion of all commuters who do not buy a ticket.