✅ The verified answer to this question is available below. Our community-reviewed solutions help you understand the material better.
A firm classifies its customers in two ways according to: / ‘n Firma klassifiseer klante op twee maniere, volgens:
(I) whether the account is overdue and / of die rekening agterstallig is en
(II) whether the account is new (less than twelve months) or old. / of die rekening nuut is (minder as twaalf maande) of oud.
An analysis of the firm’s records provides the following table of joint probabilities: / ‘n Analise van die firma se rekords verskaf ons van die volgende tabel van gesamentlike waarskynlikhede:
| Overdue / Agterstallig | Not overdue / Nie agterstallig |
New / Nuut | 0.06 | 0.13 |
Old / Oud | 0.52 | 0.29 |
One account is randomly selected. / Een rekening word ewekansig geselekteer.
If the account is overdue, what is the probability that it is new? / Indien die rekening agterstallig is, wat is die waarskynlikheid dat dit ‘n nuwe rekening is?