Add to Chrome
✅ The verified answer to this question is available below. Our community-reviewed solutions help you understand the material better.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Partydigheid is …
om ‘n persoon of groep mense onregverdig te behandel oor die stereotipe wat jy glo.
‘n oortuiging wat baie mense oor iemand of iets het omdat dit sekere eienskappe het. Hierdie oortuiging is baie keer onregverdig en nie waar nie.
'n vooropgestelde mening wat nie op werklike ervaring of rede gebaseer is nie.
'n neiging vir of teen 'n persoon, idee of ding, veral op 'n manier wat as onregverdig beskou word.
Get Unlimited Answers To Exam Questions - Install Crowdly Extension Now!