✅ The verified answer to this question is available below. Our community-reviewed solutions help you understand the material better.
’n Vervaardiger van flitsbatterye neem ’n steekproef van agt batterye uit ’n dag se produksie en gebruik hulle aaneenlopend totdat hulle pap is. Aanvaar dat die leeftye normaal verdeel is. Die leeftye van die batterye (in ure) is: / A manufacturer of flashlight batteries takes a sample of eight batteries from a day’s production and uses them continuously until they are flat. Assume that the lifetimes of the batteries are normally distributed. The life times of the batteries (in hours) are:
342 | 426 | 545 | 451 | 1049 | 631 | 512 | 492 |
Konstrueer ʼn 95% vertrouensinterval vir die populasie gemiddelde leeftyd van die batterye. / Construct a 95% confidence interval for the population mean lifetime of batteries.