Add to Chrome
✅ The verified answer to this question is available below. Our community-reviewed solutions help you understand the material better.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die boodskap in die onderstaande strokiesprent is …
Eksplisiet. Die voël sal op die man se baadjie mis as hy nie vir hom die skyfies los nie.
Denotatief. Die voël sal letterlik wegvlieg.
Implisiet. Die voël sal op die man se baadjie mis as hy nie vir hom die skyfies los nie.
Konnotatief. Die voël wil vriende met die man wees.
Get Unlimited Answers To Exam Questions - Install Crowdly Extension Now!