✅ The verified answer to this question is available below. Our community-reviewed solutions help you understand the material better.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die volgende aanhaling is ‘n voorbeeld van die __________.
“Hy begin ‘n gevoel kry dat hy dopgehou word. Dat daar iets agter hom swem. Dit laat hom vlugtig oor sy skouer loer. Sy skrik ruk hom tot stilstand. Regs van hom … het daar meteens in die skemer ‘n skaduwee verskyn. ‘n Donkerte, solied in die sonlig wat in die diepte afstraal …”