✅ The verified answer to this question is available below. Our community-reviewed solutions help you understand the material better.
ʼn Groot versekeringsmaatskappy het steekproewe geselekteer van enkellopende en getroude manlike polishouers, en die aantal wat in die laaste jaar ʼn versekeringseis ingedien het, is aangeteken in die onderstaande tabel: / A large insurance company selected samples of single and married male policyholders and recorded the number who made an insurance claim over the past year in the table below:
| Enkellopend / Single | Getroud / Married |
Steekproefgrootte / Sample size | 400 | 900 |
Aantal wat eise gemaak het / Number making claims | 76 | 90 |
Konstrueer ʼn 95% vertrouensinterval vir die verskil tussen die proporsies vir die twee populasies. / Construct a 95% confidence interval for the difference between the proportions for the two populations.