✅ The verified answer to this question is available below. Our community-reviewed solutions help you understand the material better.
English
A floating tension leg platform offshore wind turbine is shown in the figure. The mooring lines are under tension due to the buoyancy force acting on the platform. Wave action and ocean currents cause vibration in the mooring lines. Neglect damping and assume that the transverse deflection, , of a mooring line can be described by the string equation.
Select all the true statements relating to the string equation (negative marks for incorrect answers - do not guess).
Afrikaans
Die figuur toon 'n drywende windturbine wat in die see geanker word. Daar is trekkragte in die anker kabels agv die dryfbaarheid van die platform. Golwe en seestrome veroorsaak vibrasie in die kabels. Ignoreer demping en aanvaar dat die tranversale verplasing, , van 'n kabel beskryf kan word deur die snaarvergelyking
Kies al die korrekte stellings wat verband hou met die snaarvergelyking (negatiewe punte vir verkeerde antwoorde - moenie raai nie).