According to Heywood and Laing (2024) there is only way to understand the concept, politics.
Volgens Heywood and Laing (2024) is daar slegs een wyse waarop die konsep politiek verstaan kan word.
G Martin's article demonstrates that ideology is a neutral instrument./G Martin se artikel illustreer dat ideologie ''n neutrale instrument is.
Google is the best source for finding academic journal articles.
Google is die beste bron om akademiese joernaal artikels te vind.
Which question reflects an empirical approach to studying politics?/Watter vraag reflekteer n empiriese benadering tot die bestudering van politiek?
Heywood and Laing (2024) discusses two different meanings of public when discussing the view of politics as public affairs.
Heywood and Laing (2024) verwys na twee verskillende betekenisse van openbaar is in die bespreeking van die siening van politiek as openbare betrekkinge.
Masenya argues that Steve Biko's thinking has no value for black women./Masenya argumenteer dat Steve Biko se denke geen waarde het vir swart vroue nie.
Which ideology emphasises gender inequality as a key issue that needs attention in our societies?/ Watter ideologie beklemtoon dat geslagsongelykheid ’n belangrike kwessie is wat in ons samewlewings aandag benodig?