How would the microstructure of the eutectoid steel (shown in the previous question) on average differ if slower cooling rates from the austenite region were used and why? / Hoe sou die mikrostruktuur van die eutektoïede staal (getoon in die vorige vraag) gemiddeld verskil indien stadiger afkoeltempos van die austenietgebied gebruik word en hoekom?
Pearlite is not a phase; it is a microstructure that is formed by alternating layers of ferrite and cementite phases. / Perliet is nie 'n fase nie; dit is 'n mikrostruktuur wat gevorm word deur afwisselende lae van ferriet- en sementiet fases.
Choose the most accurate description of the microstructural features of the eutectoid steel shown in the micrograph. / Kies die mees akkuraat beskrywing van die mikrostruktuur kenmerke van die eutektoïede staal wat in die mikrograaf getoon is.
Актуальність це:
Метод евристичного прогнозування це: