‘n Firma klassifiseer klante op twee maniere, volgens: / A firm classifies its customers in two ways according to:
(I) of die rekening agterstallig is en / whether the account is overdue and
(II) of die rekening nuut is (minder as twaalf maande) of oud. / whether the account is new (less than twelve months) or old.
‘n Analise van die firma se records verskaf ons van die volgende tabel van gesamentlike waarskynlikhede: / An analysis of the firm’s records provides the following table of joint probabilities:
| Agterstallig / Overdue | Nie agterstallig / Not overdue |
Nuut / New | 0.06 | 0.13 |
Oud / Old | 0.52 | 0.29 |
Een rekening word ewekansig geselekteer. / One account is randomly selected.
Indien die rekening agterstallig is, wat is die waarskynlikheid dat dit ‘n nuwe rekening is? / If the account is overdue, what is the probability that it is new?
Познач хімічний елемент, джерелом якого є зображені на малюнку продукти
Укажи елемент, за недостачі якого в живленні рослин спостерігається наступне явище:
Визнач групу речовин, позначену на схемі літерою Х:
Укажи елемент, за недостачі якого в живленні рослин спостерігається наступне явище:
Познач хімічний елемент, джерелом якого є зображені на малюнку продукти
Укажи елемент, за недостачі якого в живленні рослин спостерігається наступне явище:
Veronderstel die volgende gebeurtenisse: / Suppose the following events:
A = student slaag Statistiek en Datawetenskap 188 / student passes Statistics and Data Science 188
B = student neem Finansiële Rekeningkunde as hoofvak / student takes Financial Accounting as major
Verder / Also
P(A) = 0.38 P(A | B) = 0.50 P(A en / and B) = 0.24
Die waarskynlikheid dat ‘n student nie Statistiek en Datawetenskap 188 slaag nie, gegee dat die student nie Finansiële Rekeningkunde as hoofvak neem nie. / The probability that student does not pass Statistics and Data Science 188, given that the student does not take Financial Accounting as a major.
‘n Enkele dobbelsteen word gegooi. Wat is die waarskynlikheid dat dit op ‘n getal kleiner as vyf land? / A single die is rolled. What is the probability that it lands on a number less than five?