What best describes the relationship between “all swans are white” and “black swan". / Watter term beskryf die verhouding tussen "alle swane is wit" en "swart swaan" die beste?
The philosophical question “what is the nature of space and time” can best be classified as Die filosofiese vraag "wat is die aard van ruimte en tyd" kan die beste geklassifiseer word as ‘n _______ vraag.
Choose the option that best describes the relationship between these two concepts: “justified” & “killing". Kies die opsie wat die verhouding tussen hierdie twee konsepte die beste beskryf: "geregverdig" en "doodmaak"
Choose the option that best describes the relationship between these two concepts: “false” & “fact". / Kies die opsie wat die verhouding tussen hierdie twee konsepte die beste beskryf: "onwaar" en "feit"
1. Philosophy can be distinguished from all bodies of knowledge that are based on____________. /
Filosofie kan onderskei word van alle kennisliggame
wat op____________ gebaseer is
Oor die algemeen, hoe meer _______ 'n konsep is, hoe
meer kan dit lei tot konseptuele vrae.
Pick the statement that derives an “ought” from an
“is" /
Kies die stelling wat 'n "moet" van 'n
"is" aflei.
“A purely descriptive answer does not adequately respond to a prescriptive question" / "'n Suiwer beskrywende antwoord reageer nie voldoende op 'n voorskriftelike vraag nie"
When we say philosophy often has a strong normative dimension, we mean that As ons sê dat filosofie dikwels 'n sterk normatiewe dimensie het, bedoel ons dat