Шукаєте відповіді та рішення тестів для G10 Afrikaans 2025-01? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для G10 Afrikaans 2025-01 в campus.uctonlinehighschool.com.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Wanneer jy vrae oor ‘n visuele teks beantwoord, moet jy ______ wat die illustrasies uitbeeld.
‘n Advertensie behoort op ‘n teikenmark gerig te wees.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die woord “tsunami” is ‘n leenwoord uit …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die tyd waarin die kortverhaal afspeel, is …
Sê of die volgende stelling waar of onwaar is:
Wanneer daar van jou verwag word om ‘n kort boodskap te skryf, moet net die boodskap skryf en nie oor enige ander besonderhede (soos die datum of tyd) bekommerd wees nie.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die ______ hang voor die venster en ons trek dit toe wanneer ons gaan slaap.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die woord “tennis” is ‘n leenwoord uit …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
“I am looking for the remote” in Afrikaans is …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
‘n Siësta is ‘n ______ leenwoord wat verwys na ‘n middagslapie op die warmste tyd van die dag.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die protagonis in die kortverhaal, Die broodwinner, is: