Шукаєте відповіді та рішення тестів для G10 Afrikaans 2025-01? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для G10 Afrikaans 2025-01 в campus.uctonlinehighschool.com.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Voltooi die volgende sin met ‘n bepaalde lidwoord,
_______ man loop met sy koeldrank na sy TV.
Watter woordsoort is in die volgende sin uitgelaat (left out)?
Die blou _____ is baie mooi.
Ek het ‘n sak vol goud.
Waarna verwys die woord “sak”?
Pas die werkwoorde by die korrekte voorbeeld.
Wat is die verlede tyd formaat van die volgende sin?
Aspoestertjie het ‘n besem.
Die eerste sin hieronder is in die teenwoordige vorm. Om die sin na die toekomende vorm te verander, moet die woord “is” verander. Wat is die korrekte vorm van die woord?
Die glasskoen is so dun. → Die glasskoen sal so dun __________.Kies die bywoordelike sinne in die volgende sin:
Die man sal gou sy broek by die winkel koop.
Wat is die onderwerp (subject) van die volgende sin:
Nick kyk graag TV as hy by die huis is.