Шукаєте відповіді та рішення тестів для G10 Afrikaans 2025-01? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для G10 Afrikaans 2025-01 в campus.uctonlinehighschool.com.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Sê watter een van die volgende sinne ‘n stereotipe bevat.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.Stereotipering is …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.Diskriminasie is …
Lees die volgende woordeboekinskrywing:
Hond (s.nw.) (-e, -jie) 1 Viervoetige, vleisetende intelligente huisdier wat hom trou aan die mens heg en as bewaker, jagter, en/of geselskap aangehou word, waarvan die mannetjie die reun en die wyfie teef genoem word. Die geluid wat ‘n hond voortbring word “blaf” genoem. Hou jou honde snags op hok as jy nie moeilikheid met die bure wil hê nie. En ‘n hond byt sy stert soos hy draai, soos hy draai (D.J. Opperman). Jag-, skoot-, wag-, wolfhond. 2 (fig.) Veragtelike persoon; skurk; Die hond, ek sal hom nog kry! Sies, jy het jou soos ‘n hond gedra. UITDR.: Elke hond is baas op sy eie werf, elkeen voer gesag op sy eie gebied. Twee honde veg om een been, en die derde gaan daarmee heen, twee persone twis om iets en ‘n derde trek die voordeel daaruit. Iemand soos ‘n hond behandel, baie sleg. Blaffende honde byt nie, iemand wat ‘n ander dreig, gaan nie maklik tot dade oor nie.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die beskrywings wat in skuinsdruk na die nommer 2 volg, is alles …
Wat is die onderwerp (object) van die volgende sin:
“Nick kyk graag TV as hy by die huis is.”
Kies die bywoordelike sinne in die volgende sin:
Die man sal gou sy broek by die winkel koop.
Kies die korrekte voornaamwoord:
Die kind met _________ ek praat, is oulik.
Watter tipe woordsoort is die woord “soveel” in die volgende sin:
Ek het nou al soveel keer vir jou gesê dat Marvel beter is as DC.‘n Verhalende opstel word altyd in die toekomende tyd geskryf.
Kies die twee korrekte antwoorde om die sin te voltooi.
Die twee tipe woordeboeke waarby jy die meeste sal baat in Afrikaans Eerste Addisionele Taal, is: