Шукаєте відповіді та рішення тестів для G10 Afrikaans 2025-01? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для G10 Afrikaans 2025-01 в campus.uctonlinehighschool.com.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Voltooi die volgende sin met die korrekte antwoord:
Die pa het amper internasionale krieket gespeel. Hy is baie bekend
(daarom)
Kies die korrekte antwoord vir die volgende sin:
Die seun wil ‘n krieketkolf hê. Sy pa sê hy moet eers 50 lopies kry. (maar)
Kyk na die volgende sin:
Loop nou weg!
Dié sin is ‘n voorbeeld van ‘n ____________.
Herskryf die volgende sin deur met die donkergedrukte gedeelte te begin: In 1652.
Jan van Riebeeck het in 1652 met sy boot haastig in die Kaap geland om ‘n halfwegstasie te bou omdat die bote vars vrugte nodig gehad het.
Kies die korrekte antwoord.
Die woord afgedankte is ‘n _______________.
Hoekom kon Okkert se pa nie internasionale krieket speel nie?
Voeg die twee sinne saam met die voegwoord in hakies:
Die pa sit baie druk op Okkert. Hy moet beter kan wees. (sodat)
Kies die korrekte antwoord:
Die woord krieketkolf is ‘n _________?
Kies die korrekte antwoord in hakies:
Die kind moet sport doen (omdat / want) dit vir sy gesondheid help.
Kies die korrekte antwoord.
Herskryf die volgende sin deur met die donkergedrukte gedeelte te begin.
Jan van Riebeeck het in 1652 met sy boot haastig in die Kaap geland om ‘n halfwegstasie te bou omdat die bote vars vrugte nodig gehad het.