Шукаєте відповіді та рішення тестів для G10 Afrikaans 2025-01? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для G10 Afrikaans 2025-01 в campus.uctonlinehighschool.com.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Kies die korrekte antwoord.
Die meervoud van “ouma” is…
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die tipe verteller in die kortverhaal is ‘n …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die volgende is ’n voorbeeld van ’n selfstandige naamwoord:
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die ander karakter in die verhaal wat ook foto’s neem, is …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Iemand wat in Egipte woon, word ’n ________ genoem.
Wat van die volgende eienskappe is deel van 'n verhaldende opstel? (Kies al die eienskappe wat pas).
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.Telwoorde is woorde wat verwys na …
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi:
Wanneer ons sê ‘n telwoord is “bepaald”, dan beteken dit die telwoord is …
Skryf die korrekte vorm van die woord tussen hakies.
Die bure se kat is die (vreemd) dier in die woonstel blok.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.Die atleet het eerste gekom.Die woord “eerste” in hierdie sin is ‘n …