Шукаєте відповіді та рішення тестів для Financial accounting / Finansiële rekeningkunde - 188 & 179? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Financial accounting / Finansiële rekeningkunde - 188 & 179 в emslearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
‘n Bate het ‘n waardeverminderingskoers van 20% en word volgens die reguitlyn metode afgeskryf, met ‘n reswaarde van R3 000. Hoeveel jaar sal dit neem om die bate tot ‘n drabedrag van R3 000 af te skryf? / An asset has a depreciation rate of 20% and is depreciated according to the straight-line method, with a residual value of R3 000. How many years will it take to write off the asset to a carrying amount of R3 000?
'n Entiteit koop nuwe vervaardigingsmasjiene aan. Dit word ingevoer vry-aan-boord Frankfurt Hawe. Tydens die vervoer vanaf Kaapstad Hawe na die onderneming se perseel, word een van die masjiene beskadig. Die koste van die herstelwerk beloop R50 000. Wat is die joernaalinskrywing wees, indien enige, om die R50 000 te boek te stel? / An entity purchases new manufacturing machines. These machines are imported free on board Frankfurt Harbour. During the transport from Cape Town Harbour to the entity’s premises, one of the machines got damaged. The cost of the repairs amounted to R50 000. What is the journal entry, if any, to record the R50 000?
WAAR of VALS / TRUE or FALSE
Die drabedrag van eiendom, aanleg en toerusting word onterken wanneer daar geen toekomstige ekonomiese voordele uit die gebruik of verkoop daarvan verwag word nie. / The carrying amount of a property, plant and equipment is derecognised when no future economic benefits are expected from its use or disposal.
Watter van die volgende stellings is vals in terme van die verminderde saldo metode van waardevermindering? / Which of the following statements are false in terms of the diminishing balance method of depreciation?
Bate / Asset | Rekenaar / Computer |
Metode / Method | Produksie-eenheid metode / Production unit method |
Begrote ure / Budgeted hours | 15 000 |
Ure benut in huidige jaar / Hours utilised during current year | 600 |
Kosprys / Cost price | R30 000 |
Opgelope waardevermindering begin van die jaar / Accumulated depreciation beginning of the year | R14 000 |
Gedurende die jaar is bostaande rekenaar onherstelbaar beskadig. Die versekeraar het 'n ooreenkoms met die onderneming aangegaan waarin hulle die onderneming R5 per onbenutte uur sal vergoed. Wat is die bedrag wat die onderneming vanaf die versekeraar sal ontvang?
During the year the computer above was irreparably damaged. The insurer entered into an agreement and will refund the entity R5 for each unutilised hour. What is the amount the entity will receive from the insurance company?