logo

Crowdly

Browser

Додати до Chrome

Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188

Шукаєте відповіді та рішення тестів для Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Statistics and Data Science / Statistiek en Datawetenskap - 188 в emslearn.sun.ac.za.

Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!

Akademiese prestasie van huiskomiteelede van dameskoshuise is nie na wense nie aangesien hulle te veel tyd aan koshuisverpligtinge bestee. Uit al die dameskoshuise van die universiteit word 96 senior damestudente in ‘n ondersoek na die aangeleentheid betrek. Die akademiese prestasie (goed, gemiddeld of swak) van dames wat op ‘n huiskomitee dien (ja) en dames wat nie op ‘n huiskomitee dien nie (nee) is opgesom in die volgende gebeurlikheidstabel: / Academic achievements of house committee members of women’s residences are unsatisfactory because they devote too much time to residence duties. From all the women’s residences at the university, 96 senior female students were involved in an investigation regarding this matter. The academic achievement (good, average or poor) of women who served on house committees (yes) and those who did not (no) are summarised in the following contingency table:

 

 

Huiskomitee   / House committee

 

 

Ja   / Yes

Nee   / No

Prestasie   / Achievement

Goed / Good

14

25

Gemiddeld / Average

8

14

Swak / Poor

15

20

 

Watter persentasie van die dames dien op ‘n huiskomitee en presteer goed? / What percentage of women serve on a house committee and whose performance is good?

Переглянути це питання

Beskou die volgende frekwensieverdeling van waardes uit ‘n steekproef: / Consider the following frequency distribution of sample values:

 

Klasgrense /

Class limits

Frekwensie /

Frequency

(25 – 35]

 

14

(35 – 45]

 

21

(45 – 55]

 

25

(55 – 65]

 

20

(65 – 75]

 

12

(75 – 85]

 

8

 

Die koördinate van die eerste en laaste punte van ‘n frekwensie veelhoek vir hierdie datastel is: / The coordinates of the first and last points of a frequency polygon for this data set are: 

Переглянути це питання

Veronderstel die volgende data moet in ‘n sektordiagram voorgestel word: / Suppose the following data have be represented in a pie chart:

 

Kategorie /   Category

Frekwensie   / Frequency

1

78

2

113

3

98

4

126

 

Die hoek (in grade) wat gebruik moet word om die tweede kategorie voor te stel is: / The angle (in degrees) to be used in representing the second category is:

Переглянути це питання

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на emslearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!

Browser

Додати до Chrome