Шукаєте відповіді та рішення тестів для Information systems / Inligtingstelsels - 112? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Information systems / Inligtingstelsels - 112 в emslearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_5:
Bereken die totaal van al die verkooppryse in sel I26 en verskaf slegs die numeriese waarde (geen Rand-teken) afgerond tot twee desimale syfers, bv. 1234.56/
This question refers to worksheet DB_5:
Calculate the total of all selling prices in cell I26 and provide only the numerical value (no Rand-sign) rounded to two decimal points, e.g. 1234.56.
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_5:
Bereken die totale waarde van reeks K9:K25 in sel K26 en verskaf slegs die numeriese waarde (geen Rand-teken) afgerond tot twee desimale syfers, bv. 1234.56.
This question refers to worksheet DB_5:
Calculate the total value of range K9:K25 in cell K26 and provide only the numerical value (no Rand-sign) rounded to two decimal points, e.g. 1234.56.
Hierdie vraag het betrekking op werksblad DB_4:
Hoeveel selle in kolom H vertoon die titel van 'n boek? Verksaf slegs die numeriese waarde, sonder enige desimale.
This question refers to worksheet DB_4:
How many cells in column H displays a title of the boek? Only provide the numerical value, without any decimals.
Identify the graph above/ Identifiseer die bostaande grafiek.
Selekteer uit die opsies hieronder, al die selle wat jy moes verlig voordat jy die grafiek kon insit. /
Select from the options below, all the cells you had to highlight before you could insert the graph.
Identify the graph above/ Identifiseer die bostaande grafiek.
Wat is die naam van die tab waarop jy moet kliek om 'n grafiek in die sigblad te sit? /
What is the name of the tab that you have to click to insert a graph?
Verskaf die formule in sel M2 (wenk: staan in die sel en kopieër die formule uit die formulebalk) /
Provide the formula in cell M2 (hint: stand in the cell and copy the formula from the formula bar)