Шукаєте відповіді та рішення тестів для Chemistry / Chemie - 144? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Chemistry / Chemie - 144 в stemlearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
In an experiment, 0.20 mol Br2 and 0.20 mol Cl2 are mixed in a 1.00 L container, and the reaction forms BrCl. If K = 6.25 for this reaction, what is the equilibrium concentration (in mol/L) of BrCl? (Please provide your answer with 2 significant figures.) | In 'n eksperiment word 0.20 mol Br2 en 0.20 mol Cl2 in 'n 1.00 L houer gemeng, en die reaksie vorm BrCl. As K = 6.25 vir hierdie reaksie, wat is die ewewigskonsentrasie (in mol/L) van BrCl? (Gee asb jou antwoord met 2 beduidende syfers.) |
Br2(g) + Cl2(g) 2 BrCl(g)
What is the maximum volume (in mL) of 1.50 M HBr that can be added to 100 mL of a HEPES buffer solution that contains 0.040 mol HEPES weak acid and 0.030 mol HEPES weak base before depleting the buffer capacity? Please give your answer to two significant figures. | Wat is die maksimum volume (in mL) van 1.50 M HBr wat by 100 mL van 'n HEPES-bufferoplossing gevoeg kan word wat 0.040 mol HEPES swak suur en 0.030 mol HEPES swak basis bevat voordat die bufferkapasiteit uitgeput word? Gee asseblief jou antwoord met twee desimale plekke. |
|
Hydroxide ions also form a precipitate in the presence of aluminium ions in order to precipitate as Al(OH)3. If the Ksp of Al(OH)3 is 1.8 x 10-33, what is the solubility (in mol/L) of Al(OH)3? Please provide your answer rounded to 2 significant figures. | Hidroksiedione vorm ook 'n neerslag in die teenwoordigheid van aluminiumione om as Al(OH)3 neer te slaan. Indien die Ksp van Al(OH)3 1.8 x 10-33 is, wat is die oplosbaarheid (in mol/L) van Al(OH)3? Gee asb jou antwoord afgerond tot 2 beduidende syfers. |
Morphine is a narcotic that is used to relieve pain. A solution of morphine has a pH of 9.61 at 25 °C. What is the hydroxide ion concentration in the solution? Please give your answer to 3 significant figures. | Morfien is 'n narkotiese middel wat gebruik word om pyn te verlig. 'n Oplossing van morfien het 'n pH van 9.61 by 25 °C. Wat is die hidroksiedioonkonsentrasie in die oplossing? Gee asseblief jou antwoord tot 3 beduidende syfers. |
Determine the pH of a solution that contains 0.045 M of the HEPES weak acid (Ka = 3.2 x 10-8). Please give your answer to two decimal places. | Bepaal die pH van 'n oplossing wat 0.045 M van die HEPES swak suur bevat (Ka = 3.2 x 10-8). Gee asseblief die antwoord tot twee desimale plekke. |
|
Oxygen and ozone form an equilibrium mixture according to the chemical equation below. The concentration of O3 in a flask at the start of a reaction is 1.46 M and the concentration of O2 at equilibrium is 0.960 M. Calculate Kc. (Please give your answer with 3 significant figures.) | Suurstof en osoon vorm ʼn ewewigsmengsel na aanleiding van die chemiese reaksie hieronder. Die konsentrasie van O3 in ʼn fles is aanvanklik 1.46 M en die konsentrasie van O2 by ewewig is 0.960 M. Bereken Kc. (Gee asb jou antwoord met 3 beduidende syfers.) |
2 O3(g) ⇌ 3 O2(g) |
A solution contains 0.0022 M Ag+ and 1.6 x 10-5 M Zn2+, and the ions need to be separated. For this purpose What will the concentration of | 'n Oplossing bevat 0.0022 M Ag+ en 1.6 x 10-5 M Zn2+ en die ione moet geskei word. Hiervoor word Wat sal die konsentrasie van |
| What mass of NaF must be added to 1.0 L of 0.0033 M Pb2+ to initiate precipitation of PbF2(s)? (Ksp of PbF2 is 3.3 × 10-8; assume no volume change on addition of NaF.) (Please give your answer with 2 significant figures.) | Watter massa NaF moet by 1.0 L van 0.0033 M Pb2+ bygevoeg word om presipitasie van PbF2(s) te inisieer? (Ksp van PbF2 is 3.3 × 10-8; neem aan dat geen volumeverandering tydens toevoeging van NaF plaasvind nie.) (Gee asb jou antwoord met 2 beduidende syfers.) |
| Calculate the value of the reaction quotient, Q, of silver iodate (AgIO3) when 10.0 mL of 0.013 M AgNO3 is mixed with 10.0 mL of 0.02 M NaIO3. (Please give your answer with 2 significant figures.) | Bereken die waarde van die reaksiekwosiënt, Q, van silwerjodaat (AgIO3) wanneer 10.0 mL van ‘n 0.013 M AgNO3 oplossing gemeng word met 10.0 mL van ‘n 0.02 M NaIO3 oplossing. (Gee asb jou antwoord met 2 beduidende syfers.) |
| Determine the solubility of BaF2 in g/L if Ksp of BaF2 = 1.5 × 10-6. (Please give your answer with 2 significant figures.) | Bepaal die oplosbaarheid van BaF2in g/L indien Ksp van BaF2 = 1.5 × 10-6. (Gee asb jou antwoord met 2 beduidende syfers.) |