Шукаєте відповіді та рішення тестів для Biology / Biologie - 124? Перегляньте нашу велику колекцію перевірених відповідей для Biology / Biologie - 124 в stemlearn.sun.ac.za.
Отримайте миттєвий доступ до точних відповідей та детальних пояснень для питань вашого курсу. Наша платформа, створена спільнотою, допомагає студентам досягати успіху!
Watter stelling met betrekking tot prokariotiese flagella en pili is verkeerd? / Which statement regarding prokaryotic flagella and pili is incorrect?
Die stigter/s van die selteorie: alle lewende organismes bestaan uit selle, die basiese strukturele en organisatoriese eenhede van alle lewende organismes / The founder/s of cell theory: all living organisms are made up of cells, the basic structural and organizational units of all organisms.
Watter een van die volgende stellings in verkeerd? / Which one of the following statements is incorrect?
U ontvang ‘n monster vanaf ‘n misdaadtoneel. U identifiseer die volgende selstrukture m.b.v. lig- en eletronmikroskopie: ‘n plasmamembraan, ‘n selwand en ribosome. Geen ware kern kan waargeneem word nie. Watter seltipe dink jy is hierdie? / You receive a sample taken from a crime scene. You can identify the following cell structures using light and electron microscopy: a plasma membrane, a cell wall and ribosomes. No true nucleus can be observed. What type of cell would you say this is?
Die Miller-Urey-eksperiment het getoon dat …. / The Miller-Urey experiment showed that ….
Watter stelling met betrekking tot prokariotiese selle is verkeerd? / What statement about prokaryotic cells is incorrect?
Pas die volgende stellings met betrekking tot die fokus van die ligmikroskoop /
Match the following statements regarding focusing of the light microscope.
Wat is die funksie van die kondenser van 'n mikroskoop? /
What is the function of the condenser of a microscope?
Watter komponent van die mikroskoop sal u verstel om die intensiteit van die ligbron te aan te pas? /Which component of a microscope will you adjust to change the intensity of the light source?
Wat is die finale vergroting as die 40X objektieflens van die mikroskoop gebruik word? / What is the final magnification if the 40X objective microscope lens is being used?
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!