Додати до Chrome
✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
Kies die korrekte definisie van die begrip 'stylfigure'.
Wanneer ‘n Italiaanse sonnet met ‘n Petrarkaanse sonnet verbind word ten einde ‘n Engelse sonnet te vorm wat ‘n satiriese toon het.
Wanneer een reël oorloop na die volgende reël in ‘n gedig en die presiese korrekte leestekens word gebruik om die gedig se taal op ‘n baie hoë standaard te sit.
Wanneer ‘n gedig so baie metafore bevat dat die een metafoor in die volgende een invloei en personifikasie hierdie gedagtes aan mekaar bind sodat dit ‘n eenheid vorm.
Wanneer woorde 'n styleffek het omdat die woorde nie op 'n letterlike manier bedoel word nie, maar op 'n figuurlike manier. Dit sorg dan dat die woorde meer krag dra of 'n dramatiese beeld aan die skryfwerk verleen.
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!