✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
Renier is ʼn 27-jarige varkboer. Op 1 Maart 2020 het Renier onderneem om een van sy 30 varke aan Pieter vir R3 000 te verkoop. Hulle het ooreengekom dat Pieter se vrou die bepaalde vark sal uitkies wat op 2 Maart 2020 deur beide Pieter en sy vrou afgehaal sal word. Op die oggend van 2 Maart 2020 het Renier besluit om al sy varke te slag en om die karkasse aan ʼn slaghuis te verkoop. Toe Pieter en sy vrou opdaag om die vark af te haal, het Renier aan Pieter gesê dat daar geen vark beskikbaar was waaruit hy kon kies nie. Wat is die regstatus van die kontrak?