✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
ʼn Steekproef van 80 brandbestryders lewer ʼn gemiddelde ouderdom van 45.2 jaar. Aanvaar die populasiestandaardafwyking is 7.8 jaar. Die 95% vertrouensinterval vir die gemiddelde ouderdom van brandbestryders is / A sample of 80 fire fighters yields an average age of 45.2 years. Assume the population standard deviation is 7.8 years. The 95% confidence interval for the average age of fire fighters is