✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
Beskou die volgende steekproefinligting: n =35; x̄ = 145.45 en s² = 492.84. Indien elke waarde in die datastel met drie vermenigvuldig word, is die gemiddelde en die variansie se waardes onderskeidelik / Consider the following sample information: n =35; x̄ = 145.45 and s² = 492.84. If each value in the data set is multiplied by three, the respective values of the mean and the variance will be