logo

Crowdly

Browser

Додати до Chrome

Die datawetenskaplike wat vir 'n aanlyn winkel werk probeer vasstel hoeveel mens...

✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.

Die datawetenskaplike wat vir 'n aanlyn winkel werk probeer vasstel hoeveel mense die webblad gebruik gedurende 08:00 - 17:00 vir verskillende dae van die week. Sy stel vas dat naweke (Saterdae en Sondae) meer besig as weeksdae is. In die week teken mense op die webblad aan teen 'n gemiddelde koers van 35 mense per uur. Op naweke teken mense op die webblad aan teen 'n gemiddelde koers van 63 mense per uur. Veronderstel u kies 'n dag van die week ewekansig. Wat is die waarskynlikheid dat 37 mense op die webblad tussen 16:00 en 17:00 aanteken? / The data scientist at an online store is trying to determine how many people use the website during 08:00 and 17:00 for different days of the week. She determines that weekends (Saturdays and Sundays) are busier than weekdays. In the week, people sign-on to the website at an average rate of 35 people per hour. On the weekends, people sign-on to the website at an average rate of 63 people per hour. Suppose you randomly select a day of the week. What is the probability that 37 people sign-on to the website between 16:00 and 17:00?

0%
0%
0%
100%
0%
Більше питань подібних до цього

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на emslearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!

Browser

Додати до Chrome