✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
Ansie het ʼn musiekfees in Johannesburg bygewoon. By die hek het sy ʼn dokument ontvang wat bepaal het dat die stadion se eienaars nie vir enige skade of beserings wat deur feesgangers opgedoen word verantwoordelik gehou kan word nie.
Kies die mees korrekte opsie.