✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
In all cases of elements subjected to torsion, the maximum shear stress occurs at a point on the edge of the cross section that is closest to the center axis of the shaft. And given that the formulas for the angle of twist of each shaft are known, extending these results, it can be shown that the most efficient shaft has a (1)________________, since it is subjected to both a smaller maximum shear stress and a smaller angle of twist than one having the same but not (2)__________ cross-sectional area, and subjected to the same torque. Fill in the mission words by selecting one of the following answers: (This question is based on Chapter 5.6) / In alle gevalle van elemente wat aan torsie onderwerp word, vind die maksimum skuifspanning plaas by 'n punt op die rand van die deursnit wat die naaste aan die middelpunt van die middel-as is. En gegewe dat die formules vir die draaihoek van elke as bekend is, kan hierdie resultate uitgebrei word om aan te toon dat die mees doeltreffende as 'n (1)________________ het, aangesien dit aan beide 'n kleiner maksimum skuifspanning en 'n kleiner draaihoek onderwerp word teenoor een wat dieselfde het maar nie ‘n (2)____________ deursnit-area het nie, en word onderwerp aan dieselfde wringkrag. Vul die ontbrekende woorde in deur een van die volgende antwoorde te kies: (Hierdie vraag is gebaseer op Hoofstuk 5.6)
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!