Додати до Chrome
✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Diä!kwain was …
‘n Boer wat ‘n San doodgeskiet het. Die boer is tronk toe gestuur en het saam met Antjie Krog gedigte geskryf.
Dr. Wilhelm Bleek se topstudent. Hulle het saam linguistiek studeer.
‘n San wat ‘n boer doodgeskiet het omdat die boer gedreig het om sy familie dood te maak. Hy is tronk toe gestuur en het daar vir Dr. Wilhelm Bleek ontmoet.
‘n Khoi wat ‘n Zoeloe probeer doodskiet het. Hy en die Zoeloe het die res van hulle lewens mekaar probeer doodmaak en Dr. Wilhelm Bleek het die konflik opgelos.
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!