Додати до Chrome
✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi. ‘n CV is …
‘n dokument wat ‘n persoon se inligting oor sy mediese toestand, inentings en kroniese medisyne beskryf.
‘n dokument waarin jy kan wys watter items in jou besit is en wanneer jy dit gekoop het en by watter winkel.
‘n dokument wat ‘n persoon se identiteit, persoonlike besonderhede, kwalifikasies, loopbaan en prestasies beskryf.
‘n dokument wat rekenskap gee van al die persoonlike romantiese verhoudings waarin die persoon in sy lewe al betrokke was.
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!