✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
Ansie het R50 in ʼn muntoutomaat geplaas en die items wat sy wou koop gekies. Die kontrak was gesluit op grond van ________________ wilsooreenstemming.
Kies die mees korrekte opsie ten einde die ontbrekende woord in te vul.