logo

Crowdly

Browser

Додати до Chrome

Volgens ʼn verslag in Business Week in 2006, toon data dat die meerderheid van m...

✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.

Volgens ʼn verslag in Business Week in 2006, toon data dat die meerderheid van maatskappye wat winste verklaar het, vooruitskattings oortref het. ʼn Steekproef van 162 maatskappye toon dat 104 vooruitskattings oortref het, 29 het met vooruitskattings ooreengestem en 29 het swakker gevaar as verwag / According to a Business Week report in 2006, data showed that the majority of companies reporting profits had beaten estimates. A sample of 162 companies showed 104 beat estimates, 29 matched estimates, and 29 fell short.

Indien u 99% vertroue wil hê in die beraming van die populasieproporsie van maatskappye wat vooruitskattings oortref het binne ’n steekproeffout van ±0.05, wat is die steekproefgrootte wat benodig word?  / If you want to be 99% confident of estimating the population proportion of companies who beat estimates to within a sampling error of ±0.05, what sample size is required?

Більше питань подібних до цього

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на emslearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!

Browser

Додати до Chrome