Додати до Chrome
✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
Role-responsibility refers to: / Rol-verantwoordelikheid verwys na:
The fact that only those who occupy senior management roles in an organisation can be held morally responsible if something goes wrong. / Die feit dat slegs diegene wat senior bestuursposisies in ‘n organisasie beklee, moreel verantwoordelik gehou kan word as iets verkeerd loop.
Legal liability. / Regsaanspreeklikheid.
Special responsibilities that are based on the particular position that engineers hold, and the crucial impact that the practice of engineering has on society. / Spesiale verantwoordelikhede wat gebaseer is op die spesifieke posisie wat deur ingenieurs beklee word, en die kritieke impak wat die beoefening wat ingenieurswese op die samelewing het.
Conflicts of interest that stem from the different roles we play in society. / Strydende belange wat spruit uit die verskillende rolle wat ons in die gemeenskap vervul.
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!