✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
Die volgende relatiewe frekwensieverdeling is ‘n opsomming van die tyd (in minute) wat ‘n steekproef van telefoonoproepe geduur het. / The following relative frequency distribution summarizes the duration (in minutes) of a sample of telephone calls.
Tyd / Time | Relatiewe frekwensie / Relative frequency |
(0 – 5] | 0.37
|
(5 – 10] | 0.22
|
(10 – 15] | 0.15
|
(15 – 20] | 0.10
|
(20 – 25] | 0.07
|
(25 – 30] | 0.07
|
(30 – 35] | 0.02
|
Die variasiewydte van die waarnemings is / The range of the observations is