logo

Crowdly

Browser

Додати до Chrome

Elite Eiendomme besit ʼn eksklusiewe kantoorblok in die middestad. Elite Eiendomm...

✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.

Elite Eiendomme besit ʼn eksklusiewe kantoorblok in die middestad. Elite Eiendomme het met Karla ooreengekom dat indien hulle ooit besluit om die kantoorblok te verkoop, Karla die eerste persoon sal wees wat in kennis gestel word en die geleentheid sal kry om die eiendom te koop voordat dit aan enige ander potensiële koper aangebied word.

Voltooi die sin deur die korrekte opsie te kies. Die laasgenoemde ooreenkoms skep ʼn…

100%
0%
0%
0%
0%
Більше питань подібних до цього

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на diespens.akademia.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!

Browser

Додати до Chrome