✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
Question / Vraag 2 [8]
A GIS analyst creates four maps showing annual rainfall across a province using:
The rainfall dataset contains:
2.1 (2)
Which classification method would BEST highlight the extreme rainfall regions?
Explain your answer.
2.2 (2)
Which classification method would ensure an equal number of areas occur within each class?
Explain your answer.
2.3 (2)
Explain ONE advantage and ONE disadvantage of Equal Interval classification.
2.4 (2)
Why can classification choice significantly influence map interpretation?
’n GIS-ontleder skep vier kaarte wat jaarlikse reënval oor ’n provinsie toon deur gebruik te maak van:
· Gelyke interval (Equal Interval)
· Kwantiele (Quantile)
· Natuurlike breuke (Natural Breaks)
· Standaardafwyking (Standard Deviation)
Die reënvaldatastel bevat:
· baie lae tot matige reënvalwaardes,
· en ’n paar uiters hoë bergagtige reënvalgebiede.
2.1 (2)Watter klassifikasiemetode sal die UITERS hoë reënvalgebiede die BESTE beklemtoon?Verduidelik jou antwoord.
2.2 (2)Watter klassifikasiemetode sal verseker dat ’n GELYKE aantal areas in elke klas voorkom?Verduidelik jou antwoord.
2.3 (2)Verduidelik EEN voordeel en EEN nadeel van gelyke interval-klassifikasie.
2.4 (2)Waarom kan die keuse van klassifikasie die interpretasie van ’n kaart betekenisvol beïnvloed?