logo

Crowdly

Browser

Додати до Chrome

Craps  The following are the rules for a pass bet in the game of craps. Roll t...

✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.

Craps

 The following are the rules for a pass bet in the game of craps. Roll two six-sided dice, and let x be their sum.

  • If x is 7 or 11,you win.
  • If x is 2,3, or 12,you lose.

Otherwise, repeatedly roll the two dice until their sum is either x or 7.

  • If their sum is x, you win.
  • If their sum is 7,you lose.

Write a modular program to estimate the probability of winning a passbet. Use your program to simulate 1 million dice rolls and answer the below:

Die reëls vir `n slaag wedenskap in die speletjie `craps` is soos volg: Rol twee seskantige dobbelstene en laat x hulle som verteenwoordig.

  • As x 7 of 11 is wen jy.
  • As x 2, 3 of 12 is verloor jy.

As x nie een van hierdie nommers is nie moet jy herhaaldelik die dobbelstene rol totdat hulle som x is of 7 is.

  • As hulle som x is, dan wen jy.
  • As hulle som 7 is, dan verloor jy.

Skryf `n modulêre program om te skat wat die waarskynlikheid is dat jy hierdie slaag weddenskap wen. Gebruik jou program om 1 miljoen dobbelsteentjies te simuleer en beantwoord die onderstaande:

0%
0%
Більше питань подібних до цього

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на stemlearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!

Browser

Додати до Chrome