Додати до Chrome
✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
Kies die korrekte antwoord om die sin te voltooi.
Die funksie van die polisindeton in die gedig, 'Delft' is …
Dit toon aan dat Delft ‘n gedig deur Nathan Trantraal is.
Dit plaas klem daarop dat daar baie probleme in Delft is - nie net een nie.
Dit wys hoe mens meer woorde in ‘n gedig kan gebruik as jy wil.
Dit wys dat Delft in die Wes-Kaap geleë is.
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!