Додати до Chrome
✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.
Kies die opsie wat ‘n goeie inleiding vir ‘n dekbrief sal wees.
Ek wil graag by julle kom werk.
Ek soek die werk wat julle in die koerant geadverteer het. Gee dit asseblief vir my. Ek sal mooi werk. Dankie.
Ek doen graag aansoek om bogenoemde betrekking soos in die Beeld van Sondag, 10 Januarie 2022, geadverteer.
Ek soek nou al lank werk, van 2010 tot 2022. Kan julle my nou net bietjie help asseblief.
Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!