logo

Crowdly

Browser

Додати до Chrome

Twee ewekansige steekproewe word uit ʼn groot ouditeursfirma geneem. Die een gro...

✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.

Twee ewekansige steekproewe word uit ʼn groot ouditeursfirma geneem. Die een groep is gevra “Hoeveel ure het jy Dinsdagaand geslaap?” Die tweede groep is gevra “Hoeveel ure het jy Saterdagaand geslaap?”. Gebruik ʼn betekenispeil van 5% en toets vir gelyke variansies. Aanvaar dat die populasies normaal verdeel is en onafhanklik is. Die volgende tabel verskaf ʼn opsomming: / Two random samples were taken from a large auditing firm. The one group of auditors were asked “How many hours did you sleep on Tuesday night?” The second group were asked “How many hours did you sleep on Saturday night?”. Use a 5% level of significance and test for equal variances. Assume that the populations are normal and independent. The following table provides a summary:

 

 

Groep 1: Weeksdag /

Group 1: Weekday

Groep 2: Naweek /

Group 2: Weekend

Steekproefgrootte / Sample size

15

20

Steekproefstandaardafwyking / Sample standard deviation

1.29

1.12

 

Die kritieke waarde vir die hipotese toets is / The critical value for the hypothesis test is

0%
100%
0%
0%
Більше питань подібних до цього

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на emslearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!

Browser

Додати до Chrome