logo

Crowdly

Browser

Додати до Chrome

ʼn Groot versekeringsmaatskappy het steekproewe geselekteer van enkellopende en ...

✅ Перевірена відповідь на це питання доступна нижче. Наші рішення, перевірені спільнотою, допомагають краще зрозуміти матеріал.

ʼn Groot versekeringsmaatskappy het steekproewe geselekteer van enkellopende en getroude manlike polishouers, en die aantal wat in die laaste jaar ʼn versekeringseis ingedien het, is aangeteken in die onderstaande tabel: / A large insurance company selected samples of single and married male policyholders and recorded the number who made an insurance claim over the past year in the table below:

 

 

Enkellopend / Single

Getroud / Married

Steekproefgrootte / Sample size

400

900

Aantal wat eise gemaak het / Number making claims

76

90

 

Konstrueer ʼn 95% vertrouensinterval vir die verskil tussen die proporsies vir die twee populasies. / Construct a 95% confidence interval for the difference between the proportions for the two populations.

0%
100%
0%
0%
Більше питань подібних до цього

Хочете миттєвий доступ до всіх перевірених відповідей на emslearn.sun.ac.za?

Отримайте необмежений доступ до відповідей на екзаменаційні питання - встановіть розширення Crowdly зараз!

Browser

Додати до Chrome