Allocations A, B, C and D represent the payoffs that Themba and Penny will receive in a strategic interaction. / Allokasies A, B, C en D verteenwoordig die uitbetalings wat Themba en Penny in 'n strategiese interaksie sal ontvang.
Based on the information above, which of the following statements is INCORRECT? / Op grond van die inligting hierbo, watter van die volgende stellings is VERKEERD?
Обчислити значення місце нуля МО вертикального круга
There is one landowner and one farmworker. A decision must be made to determine how many hours per week the farm worker will spend farming and how the food that he produces will be divided between himself and the landowner. A graph can be drawn reflecting feasible allocations and the farmworker’s preferences over food (on the vertical axis) and free time (on the horizontal axis). Which of the following statements is CORRECT? / Daar is een grondeienaar en een plaaswerker. 'n Besluit moet geneem word om te bepaal hoeveel uur per week die plaaswerker aan die boerdery gaan bestee en hoe die voedsel wat hy produseer tussen hom en die grondeienaar verdeel gaan word. 'n Grafiek kan geteken word wat die uitvoerbare (moontlike) allokasies en die plaaswerker se voorkeure van voedsel (op die vertikale as) en vrye tyd (op die horisontale as) weerspieël. Watter van die volgende stellings is KORREK?
Lord Vladimir, a ruthless owner of a large forest, uses force to make Giselda, a forest fairy, harvest truffles in the forest. Lord Vladimir can choose the number of hours per week that Giselda must harvest truffles, and he can choose how many truffles to take from her. The graph below indicates the feasible frontier F and Giselda’s biological survival constraint B. / Heer Vladimir, 'n genadelose eienaar van 'n groot woud, gebruik geweld om Giselda, 'n bosfeetjie, in die bos truffels te laat oes. Heer Vladimir kan kies vir hoeveel ure per week Giselda truffels moet oes, en hy kan kies hoeveel truffels hy by haar kan afneem. Die onderstaande grafiek dui die uitvoerbare grens F en Giselda se biologiese oorlewingsbeperking B aan.
What is the maximum number of truffles that Vladimir can get from this arrangement? / Wat is die maksimum aantal truffels wat Vladimir uit hierdie reëling kan kry?