Which feature of the tensile test specimen fracture surface gives the final clue in solving this case?
Watter eienskap van die trektoetsmonster breukoppervlakte gee die laaste leidraad sodat hierdie geval opgelos kan word?
Hardness is reported in HRC, Rockwell C hardness. The HRC value is determined from:
Hardheid word in HRC geraporteer, Rockwell C hardheid. Die HRC waarde word bepaal van:
If the tensile test had shown mixed mode of failure, this would have supported a conclusion that the failure of the axle caused the accident.
Indien die trektoets 'n gemengde wyse van faling getoon het, sou dit die gevolgtrekking dat die faling van die as die ongeluk veroorsaak het, ondersteun.
Match the property with the test used to measure it: (you can use the options more than once)
Pas die eienskap met die toets wat gebruik word om dit te meet: (u kan die opsies meer as een keer gebruik)
Why does the central core have a different microstructure than the outer periphery? (More than one answer allowed.)
Hoekom het die middelkern 'n verskillende mikrostruktuur as die buiterant? (Meer as een antwoord toegelaat.)
Order the steel microstructures according to increasing hardness.
Rangskik die staal mikrostrukture volgens toenemende hardheid.
Which mixed-mode fracture features were present at the central core of the shaft? (More than one answer is allowed.)
Watter gemenge wyse van breukkenmerke het by die middelkern van die as voorgekom? (Meer as een antwoord word toegelaat.)
What is the influence of the keyway on the failure?
Watter invloed het die slot op die faling?
Which property of this steel is significant to the failure analysis? The steel can
Watter eienskap van hierdie staal is belangrik tot die failingsanaliese? Die staal kan
The shaft steel is
Die staal van die as is