Pas die volgende stellings met betrekking tot die fokus van die ligmikroskoop /
Match the following statements regarding focusing of the light microscope.
Wat is die funksie van die kondenser van 'n mikroskoop? /
What is the function of the condenser of a microscope?
Watter komponent van die mikroskoop sal u verstel om die intensiteit van die ligbron te aan te pas? /Which component of a microscope will you adjust to change the intensity of the light source?
Wat is die finale vergroting as die 40X objektieflens van die mikroskoop gebruik word? / What is the final magnification if the 40X objective microscope lens is being used?
'n Ander naam vir die mikroskoop se oogstuk / Another name for the microscope's eye piece.
Wat noem ons die mikroskooplense naaste aan die gemonteerde voorwerp? / What are the microscope lenses nearest to the mounted specimen known as?