Looking for G10 Afrikaans 2025-01 test answers and solutions? Browse our comprehensive collection of verified answers for G10 Afrikaans 2025-01 at campus.uctonlinehighschool.com.
Get instant access to accurate answers and detailed explanations for your course questions. Our community-driven platform helps students succeed!
Gee die korrekte vorm van die telwoord in hakies.
Die seun was (twee) in die resies.
Skryf die volgende sin oor in die verlede tyd:
Nicole werk elke naweek.
Kies die korrekte voornaamwoord:
Die kind met _________ ek praat, is oulik.
Kies die korrekte byvoeglike naamwoord om die sin te voltooi.
Die _____________ man loop na sy TV toe.
Kies die korrekte antwoord:
Wat is die toon in hierdie sin:
“Jammer man! Dis my skuld.”
Kies die korrekte antwoord:
Ons begin soms ‘n dagboekinksrywing met:
Is die volgende stelling waar of onwaar?
Elke skrywer het ‘n unieke stem as hulle skryf.
Jy en jou vriend sit en kuier by jou huis, jy sê die volgende vir hom:
“Hey tjom! Jy is darem maar dom ne!”
Bestudeer die onderstaande sin en kies die korrekte antwoord:
“Hei! Sal jy asseblief vandag die skottelgoed was? Komaan man, dis jou beurt.”
Hierdie sin is ‘n voorbeeld van ‘n _______ register.
Is die volgende stelling waar of onwaar?
Jy moet jou dagboekinskrywing in die derdepersoon skryf.